Tuis

SÓ WERK DIT

-

Besoek welcomehom­e.co.za/af. Klik op Spring Weg en kies die vertrek wat ’n oormaak kort.

Vul die vraelys in en kies jou pakket.

’n Profession­ele binneontwe­rper stel ’n boks saam met pasgemaakt­e vloerplann­e en sketse, voorbeelde van afwerkings soos die vloere, toonbanke, gordyne en stoffering, asook verfkaarte en ’n volledige lys meubel-voorstelle waarmee jy jou ruimte kan mooimaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa