Sten­sils vir jou eie pro­jek

Tuis Verf Dit - - INHOUD -

Ge­bruik dié pa­tro­ne en maak een van die sten­sil­pro­jek­te wat jou aan­dag in

dié spe­si­a­le uit­ga­we ge­trek het.

Wen­ke

1 As jy nie jou tyd­skrif wil stuk­kend knip nie, ge­bruik ’n fo­to­staat­ma­sjien en maak so­veel af­druk­ke soos jy wil van die pa­tro­ne op hier­die blaaie. Ver­groot of ver­klein hul­le na ge­lang van die a­rea waar jy dit wil ge­bruik. 2 Sny hul­le ver­sig­tig uit met ’n hand­werk­mes­sie – volg net die swart lyne; jy kan nie ’n fout maak nie. 3 A­se­taat­vel­le maak die beste pa­tro­ne, want hul­le kan oor en oor ge­bruik word. Dit kom in ver­skil­len­de groot­tes en dik­tes – vra by jou hand­werk­win­kel of ver­skaf­fers soos PNA. 4 Kar­ton is po­reus en daar­om nie die beste op­sie vir ’n sten­sil nie om­dat dit van die verf sal ab­sor­beer. As jy kar­ton wil ge­bruik, spuit dit voor jy be­gin verf met ’n aan­spuit­se­ë­laar wat die pa­troon lan­ger sal laat hou.

Gra­fie­se vloer­pa­troon

(blad­sy 8)

Voer­lys

(blad­sy 91)

As jy klaar jou sten­sil uit­ge­sny het, sal die pienk de­le

weg­val.

Roos

(blad­sy 50)

S­ter­pa­troon(blad­sy 56)Boom en blareDié een is eint­lik nie ’n sten­sil nie, lie­wer ’n ont­werp wat jy op ’n trans­pa­rant­vel kan in­brand en dan teen die muur pro­jek­teer.(blad­sy 62)Pro­jek­teer dié boom teen ’n muur en te­ken dit af!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.