Meestal B’s: Fran­se plat­te­land

Tuis Verf Dit - - VRAELYS -

Jy kan die Fran­se voor­koms een­vou­dig nie weer­staan nie: al daai krom ta­fel­poot­jies, natuurlike lin­ne met die rooi streep, sier­li­ke kan­de­la­bers en ver­gul­de spie­ëls – met ’n goeie do­sis aard­se k­leu­re en teks­tu­re daar­by. Jy’s mal oor ’n neu­tra­le ba­sis van wit of lig­grys, wat goed werk met spat­sels blou­groen, die­per grys to­ne en ’n tit­sel rooi of pienk. Ver­nu­we ou Kaap­se of bal-en-klou­meu­bels met ’n ver­weer­teg­niek en gee die styl só ’n eg Suid-a­fri­kaan­se kin­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.