Vars i­dees

Dié tref­fen­de kag­gels vang be­slis die kol­lig!

Tuis - - CONTENTS -

Te­ëls tot die red­ding

Toe die hit­te van hul nu­we kag­gel die pleis­ter op die muur daar­ag­ter laat kraak, moes die ei­e­naars van dié huis in Oran­je­zicht ’n plan be­dink wat nie net prak­ties is nie, maar ook mooi lyk. Hul o­plos­sing? Die mooi­ste ses­hoe­ki­ge A­cu­a­re­las-por­se­lein­te­ëls van Doug­las Jo­nes (R450/m²) om die ska­de te be­dek. Die ADF Pa­no­ra-hout­kag­gel kom ge­woon­lik met ’n bê­re­rak vir hout daar­on­der, maar hul­le het dit laat af­haal so­dat die kag­gel di­rek op die be­ton­rak kan s­taan.

Ont­werp bo al­les

’n Ek­stra­groot swart vlek­vry­e­staal-skoor­steen­pyp ver­skaf ’n tik­kie dra­ma aan dié oop vuur­maak­plek in Ute Fau­re se huis in die Bo-Kaap. Die kag­gel, ont­werp en ge­ïn­stal­leer deur Ber­ris­ford Con­structi­on, be­staan een­vou­dig uit ’n laag vuur­vas­te ste­ne wat in die be­ton­sit­plek in­ge­bed is. “Die a­sim­me­trie­se vorm van die skoor­steen ont­lok al­tyd kom­men­taar by ons gas­te!” sê Ute. >>

Die kag­gel is on­ge­twy­feld die mid­del­punt van ons sit­ka­mer. – Ute Fau­re

Nu­we ge­daan­te

Na­dat Ger­da en E­ric Gul­de­mond hul huis in Cen­tu­ri­on op­ge­knap het, moes die kag­gel da­rem ook ’n vars voor­koms kry. Hul­le het dié in­druk­wek­ken­de pro­jek vir ver­le­de jaar se Re­gruk met Flair-wed­stryd in­ge­skryf en ons was so be­ïn­druk, ons moes dit een­vou­dig met ons le­sers deel! Die paar­tjie het die ou vlek­vry­e­staal-boks uit­ge­breek met ’n hoek­sly­per en bei­tels, en die oor­spronk­li­ke oop kag­gel daar­ag­ter ont­dek – prop­vol bou­rom­mel! Hul­le het die ou voor­kant net­jies weg­ge­sny en ’n nis van bak­ste­ne ge­bou. Ter af­ron­ding het hul­le balke en ’n kag­gel­rak van sa­lig­na on­der die skoor­steen by­ge­voeg. Die nu­we smeul­kag­gel s­taan nou op nu­we grys por­se­lein-te­ëls, in pas met die vars­ge­verf­de muur daar­ag­ter. So mooi!

Sê jou sê

Hier het die huis­men­se swart­bord­verf ge­bruik om ’n prettige fo­kus­punt bo hul kag­gel te skep – per­fek vir wan­neer jy net een­vou­dig moet ui­ting gee aan jou kre­a­ti­wi­teit. Die speel­se fo­kus­muur sorg vir ’n ver­ras­sing tus­sen die meer for­me­le e­le­men­te in die ver­trek, soos die hout­meu­bels en -vloer, en die kag­ge­lom­ran­ding van mar­mer. Die bes­te van als? Dit wys geen roet­mer­ke nie!

Kag­gel van Morsø Fi­re­pla­ces

Kof­fie­ta­fel van Kloof­ti­que

Deur Kim A­rend­se Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster en El­za Cooper • Stilering Ma­ri­an van Wyk en Su­re­tha Jansen van Rens­burg Kag­gel ge­ïn­stal­leer deur I­talFi­re He­a­ting So­lu­ti­ons; mat en kus­sings van MRP Ho­me

KON­TAK­TE EN VER­SKAF­FERS Ber­ris­ford Con­structi­on 021 448 1659, ber­ris­for­d­con­structi­on.com Doug­las Jo­nes 086 166 7242, doug­la­sjo­nes.co.za I­talfi­re He­a­ting So­lu­ti­ons 021 948 3411, i­talfi­re.co.za Kloof­ti­que 021 424 9458, kloof­ti­que.com Morsø Fi­re­pla­ces 011...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.