Woon­stel-op­knap Van stort­ter­rein tot spog­mooi in die Moe­der­stad

Deur F­rie­da le Roux Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster Stilering Ma­ri­an van Wyk

Tuis - - CONTENTS -

Dié twee ver­nuf­ti­ge op­knap­pers maak een ná die an­der ruim­te mooi – én maak geld daar­uit!

Can­di­ce T­heu­nis­sen en S­tan­ley Cor­ne­li­us het in Maart 2017 ’n woon­stel in Kaap­stad ge­koop met die doel dat hul­le daar kon bly wan­neer hul huis in Fla­min­go V­lei op Ai­rbnb be­spreek is.

Die paar­tjie, fi­na­lis­te in ons Re­gruk met Flair-kom­pe­ti­sie van 2016, pen­del reeds tus­sen Kaap­stad en Wol­se­ley waar hul­le ’n ou skool­ge­bou, wat hul­le S­kool­hui­sie noem, op­ge­knap het – tot groot lof van ons be­oor­de­laars.

Maar nou­dat hul­le dié 42 m²-woon­stel in die stad so mooi en ge­rief­lik in­ge­rig het, is dit net so ge­sog as huur­ver­blyf. “Ek het nog steeds nie my eie slaap­plek wan­neer ek Kaap­stad toe kom nie!” spot Can­di­ce.

Die woon­stel is reg in die mid­del van die Moe­der­stad. “Dit was ’n leë dop vol bou­rom­mel toe ons dit ge­koop het,” ont­hou Can­di­ce. “Ons kon glad nie by die deur in­kom nie; ek kon skaars my kop by die deur in­kry om te sien wat bin­ne aan­gaan. Die muur wat die ruim­te in twee ver­deel het, was reeds af­ge­breek. Wat voor­heen ’n een­slaap­ka­mer­woon­stel was, was kaal ge­stroop van el­ke lie­we af­wer­king.”

WIE S­tan­ley Cor­ne­li­us en Can­di­ce T­heu­nis­sen WAAR Kaap­stad GROOT­TE 42 m² Die stoel wat as bed­ta­fel­tjie dien was ’n skroot­werf-wins­koop. “Dit het ’n aak­li­ge kuns­leer­sit­plek ge­had. Ons het die raam swart ge­spuit­verf en ’n hout­blad op­ge­sit. Nou is dit my...

Can­di­ce het Faf­fie S­muts, ’n skryn­wer­ker van Wol­se­ley, ge­vra om met die kom­buis te help. Hy het die be­han­del­de po­pu­lier­hout vir rak­ke bo en on­der die was­bak ver­skaf. Die paar­tjie het self die hang­lam­pe ge­maak uit on­der­de­le ge­koop by Eagle Lig­hting. Die...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.