Mooi, lek­ker – en sak­pas

Tuis - - CONTENTS -

Jo­han­na P­lis­ka van Kat­hu skryf ’n Mens se huis en eie spa­sie het be­slis ’n in­vloed op jou ge­moed. Maar dees­dae is al­les so vrek duur; en net as jy dink jy het nou iets fên­sie ge­koop, dan is dit weer uit die mo­de. Din­ge hou van­dag ook nie vir my so lank soos die goed waar­mee ons groot­ge­word het nie. Dan­kie Tuis, vir jul­le puik i­dees om met ougoed en tyd­lo­se ko­pies ’n mooi leef­ruim­te te skep op ’n be­kos­tig­ba­re ma­nier. Ook vir jul­le ko­si­dees met be­stand­de­le wat ons tot hier in die Noord-Kaap tus­sen die sand en ka­meel­do­ring­bo­me kan kry. ’n Mens kan mos nou nie net dooie dop en droë tjop voor­sit nie! Ka­la­ha­ri-groe­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.