Ge­luk­ki­ge Va­ders­dag!

Tuis - - CONTENTS -

8–10: Nort­hga­te, Jo­han­nes­burg

Vier Va­ders­dag vroeg by die Fi­re & Fe­ast Me­at Fe­s­ti­val. Smul aan vleis wat ek­sie-per­fek­sie be­rei is en leer by die on­der­skeie stal­le­tjies meer oor al die vleis­snit­te. Pa’s kan ook ’n gla­sie klink by die wyn­proe-a­rea en boe­tiek­bier-kroeg. Kaar­tjies by com­pu­tic­ket.com kos R100 vir vol­was­se­nes, R80 vir pen­si­oen­trek­kers en R20 vir kin­ders. Ska­kel 011 549 8300 of be­soek fi­re­and­fe­ast.co.za.

16: Umhlan­ga Rocks, K­waZu­lu-Na­tal

Ver­ken die wê­reld van whis­ky ty­dens die G­len­mo­ran­gie Pai­red Din­ner by The Oys­ter Box. Ná ka­na­pees as ver­wel­ko­ming volg daar ’n vyf­gan­ge­te ge­paar met vyf whis­kies. Kaar­tjies kos R690 per per­soon. Ska­kel 031 514 5000 of sien oys­ter­boxho­tel.com.

16: P­re­to­ria Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se Tuin

Ge­niet meer as 40 brou­ers se pro­duk­te, ver­maak uit die boon­ste rak­ke en ’n groot ver­skei­den­heid kos by die Ca­pi­tal Craft Beer Fe­s­ti­val. Kaar­tjies by plank­ton.mo­bi kos R170 per vol­was­se­ne en R100 per kind. Be­soek ca­pi­tal­craft.co.za vir in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.