Lo­cal is lek­ker

Tuis - - CONTENTS -

Ons is dol oor die nu­we verf­kleu­re so reg uit die na­tuur van Paint & Dé­cor. Op die fo­to is Plaas­dam, maar die hi­po-al­ler­ge­nie­se en e­ko­vrien­de­li­ke verf is ook be­skik­baar in ska­ke­rings soos Ka­roo­nag, Fe­at­her­he­ad, Kruid­jie-Roer-My-Nie en Vre­de – al­mal van­af R145/li­ter. Sien paint­de­cor­diy.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.