Win­kels toe

Tuis - - CONTENTS -

Of jy nou wil be­spaar of bie­tjie geld wil blaas, Le­mon Tree by 1ste Laan 22 in Wal­mer, Port E­li­za­beth, is ’n moet. Le­mon Tree In­te­ri­ors is ’n voor­ste de­kor­win­kel, en reg langs­aan is die Le­mon Tree-fa­brieks­win­kel, waar al hul sur­plus- in­ge­voer­de voor­raad teen af­slag­pry­se ver­koop word. Kyk ook by le­mon­tree­on­li­ne.co.za.

Gee jou de­kor ’n wil­de kin­kel met dié hand­ge­kerf­de hout­ha­ke (R480 elk) van my­lo­vefo­r­a­fri­ca.com.

Kyk net dié ou­li­ke ke­ra­miek-drup­mat­jies van Poe­try (R99 elk; 11cm D); sien poe­try­s­to­res.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.