Groen en geil

Tuis - - DEKOR -

Sa­re­na van S­chalk­wyk, ei­e­naar van Sa­ra In­te­ri­or, het dik ka­toen­seil ge­kies vir die ge­kleur­de gordyne in dié slaapkamer op S­tel­len­bosch. “Na­tuur­li­ke ve­sels is die bes­te keu­se as jy self wil kleur en werk goed as jy vo­lu­me wil skep,” sê Sa­re­na. “Ek het die bo- en on­der­rand van die nat lap in kleur­meng­sels van ver­skil­len­de sterk­tes ge­doop en dit toe op­ge­hang so­dat die kleur­sel sta­dig on­der­toe loop. Die groen pa­let eggo die na­tuur: die ka­mer het ’n uit­sig op die tuin, en groen is my guns­te­ling­kleur om saam met hout te ge­bruik.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.