Net­jies af­ge­rond

Tuis - - DEKOR -

Gordyne met ’n kon­tras­te­ren­de ver­leng­stuk wat op die vloer rus, lyk weel­de­rig en is ’n slim o­plos­sing vir gordyne wat te kort is. “Met die reg­te lap­keu­se kan so ’n ver­leng­stuk teks­tuur, kleur of vo­lu­me in ’n ver­trek bring,” sê Sa­re­na, wat baie lief is vir ek­stra­lang gordyne. Vir dié slaapkamer op S­tel­len­bosch is ’n paar la­kens van vin­ta­ge- Fran­se lin­ne aan­me­kaar­ge­stik. Dit is af­ge­werk met ’n rooi rand. Die Fran­se pa­let van rooi, blou en wit het heel toe­val­lig ge­beur: “Die kleur aan die bo­kant van die muur was aan­vank­lik die­self­de as die lin­ne, maar na­dat die gordyne ge­hang is, is die mu­re blou ge­verf vir kontras,” sê Sa­re­na. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.