OP DIE KAS­SIE

Tuis - - DAGBOEK -

Die aan­bie­ders van Baard, bos en kos (sei­soen 1 be­gin op 24 Ju­lie om 17:30 op VIA, ka­naal 147 op DStv) is die taw­we, mo­der­ne, be­baar­de man­ne John Hall en Mey­er le Roux. Die a­von­tuur­lus­ti­ge dog ont­span­ne sjef John en baard­o­lie-en-bier­lief­heb­ber Mey­er moet el­ke week gour­met-e­tes in ui­ter­ste of on­ge­wo­ne toe­stan­de be­rei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.