Vir die lek­ker­bek­ke ...

14 & 15 Ju­lie: Fransch­hoek, Wes-Kaap

Tuis - - DAGBOEK -

Be­derf jou­self met fyn­proe­wer­kos en die voor­ste wy­ne ty­dens die 25ste Fransch­hoek Bas­til­le-fees by die his­to­rie­se Hu­ge­no­te­mo­nu­ment op die dorp. Kaar­tjies by web­tic­kets.co.za kos van­af R280 per per­soon en sluit ’n gra­tis proe­glas, vyf wyn­proe-koe­pons en ’n R20-ge­skenk­be­wys in wat vir een dag gel­dig is. Vir nog in­lig­ting, be­soek fransch­hoek­bas­til­le.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.