Maak ’n ban­kie en t­rek dit oor met ’n bok­vel

Maak dié styl­vol­le ot­to­man met ’n dier­vel en haar­naald­po­te.

Tuis - - CONTENTS - Deur S­hel­ly Bergh • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster

Wat jy no­dig het

PROJEKGIDS Har­de werk 1/10 Vaar­dig­heids­vlak 1/10 Tyd no­dig 2 uur Doen dit self vir ± R1 792 (haar­naald­po­te R300 elk, vel R450, spons R85, hout R57) INKOPIELYS • spaan­der­bord • spons op maat ge­sny • wat­teer­sel • aan­spuit-kleef­mid­del • dier­vel (ons het bles­bok ge­bruik) • vier 420 mm-haar­naald­po­te • ses­tien 4 x 20 mm­dro­ë­muur­skroe­we GE­REED­SKAP • pot­lood • maat­band • G-klam­pe • fi­guur­saag • skêr • kram­ge­weer • skroe­we­draai­er

S­hel­ly Bergh Hout­bord van Wool­wort­hs; haar­naald­po­te van Hai­r­pins; bles­bok­vel van Wood­he­ads

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.