WEN ’n P­hi­lips Ai­r­f­ry­er van R4 999!

Tien le­sers ken elk ’n P­hi­lips A­van­ce T­win Tur­boS­tar XXL Ai­r­f­ry­er van R4 999* los­slaan!

Tuis - - CONTENTS - *aan­be­vo­le klein­han­del­prys

Dit bly maar moei­lik om die ver­soe­king van ge­braai­de kos te weer­staan, maar dis iets wat erns­ti­ge ge­vol­ge vir ons ge­wig en ge­sond­heid kan in­hou. Dis nou be­lang­ri­ker as ooit om reg te eet – maar dit be­te­ken nie ons moet ons guns­te­ling­kos­se vaar­wel roep nie!

Jy kan jou­self steeds be­derf met die splin­ter­nu­we P­hi­lips A­van­ce T­win Tur­boS­tar XXL Ai­r­f­ry­er – dank­sy ge­vor­der­de vet­ver­wy­de­rings­teg­no­lo­gie is dit die krag­tig­ste Ai­r­f­ry­er nog, en help dit jou om ge­son­de smul­kos tuis te be­rei.

Die kom­bi­na­sie van ’n krag­ti­ge ver­hit­ter en mo­tor (2 225 W) met nu­we T­win Tur­boS­tar-teg­no­lo­gie laat die warm lug in die P­hi­lips A­van­ce T­win Tur­boS­tar XXL Ai­r­f­ry­er soos ’n tor­na­do deur die braai­mand­jie tol; dit ont­trek die vet uit die kos, maar be­hou al die sap­pe en geur. Die vet word in die Fa­tRe­du­cer on­der in die Ai­r­f­ry­er op­ge­vang so­dat jy dit mak­lik kan uit­gooi!

Die P­hi­lips A­van­ce T­win Tur­boS­tar XXL Ai­r­f­ry­er spog ook met ’n 40% gro­ter weer­kaat­sen­de op­per­vlak wat kos e­ga­lig laat gaar word, en ’n doel­tref­fen­de roos­ter­e­le­ment wat ver­se­ker dat al­les mooi bruin braai.

Of jy nou braai, bak of roos­ter, die eind­re­stul­taat is lip­lek­ker en per­fek gaar­ge­maak: bros aan die bui­te­kant en sap­pig aan die bin­ne­kant. Heer­lik!

P­hi­lips – in­spi­ra­sie vir lek­ker, ge­son­de huis­kos. Be­soek p­hi­lips.co.za vir meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.