Ougoed of hou­goed?

Tuis - - CONTENTS -

Dran­kie­tyd!

A­man­da van Wyk van Kaap­stad skryf Ek het dié trol­lie op ’n vei­ling ge­koop. Kan jul­le my iets daar­van ver­tel? Sophie-Lou­i­se Fröh­lich van S­te­phan

Welz & Co. ant­woord Dié ou ko­per­drank­trol­lie uit die mid­del van die vo­ri­ge eeu is in tal­le groot­tes en vorms te kry; dit het eg­ter nie veel waar­de nie en word van­dag nog ge­re­pro­du­seer. OU­DER­DOM 1960’s WAAR­DE R800 – R1 200

Tee­tyd!

Yo­lan­de la Gran­ge van S­tan­der­ton skryf Ons het on­langs ’n huis ge­koop en dié eet­stel was deel van die in­houd. Dis nie vol­le­dig nie, en ’n paar van die bord­jies is nie meer mooi nie. Daar is een op­dien­bord, van die blou kop­pies en pie­rings is daar 6 van elk en van die an­der 4 van elk, met ’n sui­ker­pot­jie. Ek wil graag weet of die stel­le­tjie iets werd is.

Sophie-Lou­i­se ant­woord W H G­rind­ley was ’n En­gel­se pot­te­bak­ker­saak wat er­de- en glaspor­se­lein-breek­wa­re soos die “Flow Blue”-por­se­lein ver­vaar­dig het. Die on­der­ne­ming is in 1880 ge­stig deur Wil­li­am Har­ry G­rind­ley (geb. 1859) van Tuns­tall, S­to­ke-on-T­rent. On­ge­luk­kig het jou stel nie veel waar­de nie; jy kan so­wat R50 per i­tem in el­ke stel ver­wag. OU­DER­DOM Laat 19de eeu WAAR­DE ± R700 vir die stel KON­TAK [email protected]­phan­wel­zan­d­co.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.