KORT­LIKS

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Ek en my vrien­din­ne het een herfs­og­gend elk­een iets te ete ge­bring om saam die mooie bla­re-re­ën te vier en me­kaar se lief en leed te deel. Dis iets wat ons graag doen, want die “k­lein” goed­jies in die le­we is nie k­lein nie en vriend­skap is kos­baar ... – Eu­ni­ce S­wa­ne­poel, I­re­ne

My kin­ders in die Strand het dié ou­li­ke plan ge­maak om wa­ter te be­spaar: Was­goed­wa­ter word in ’n emmer op­ge­vang en met ’n ge­wo­ne fon­tein­pom­pie tot in die toi­let se spoel­bak her­lei! – Ro­nel du P­les­sis, Mey­er­ton

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.