WEN!

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Die skry­wer van dié maand se wenbrief slaan ’n In­stant Pot Duo en by­kom­stig­he­de ter waar­de van meer as R3 000 los!

In­stant Pot, A­me­ri­ka se voor­ste s­lim-ko­ker, is nou be­skik­baar in Suid-A­fri­ka! Dis ’n druk­ko­ker, prut­pot, rys­ko­ker, stoom­pot, so­teer­pan en jo­gurt­ma­ker – al­les in een – wat be­te­ken jy het min­der toe­be­ho­re no­dig en jou kom­buis bly net­jie­ser. Dit het ook ’n bin­ne­pot van vlek­vrye staan en stoom­rak wat geen che­mie­se de­klae be­vat nie. • Be­soek In­stan­tPotSA op Fa­ce­book vir in­lig­ting en re­sep-in­spi­ra­sie! • Keu­ses van In­stant Pot-by­kom­stig­he­de moet deur die wen­ner be­ves­tig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.