Blou baad­jie

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Estel­le van Vuur­en van P­re­to­ria skryf Ek het on­langs my sit­ka­mer op­ge­dol­lie met nu­we ban­ke en gor­dy­ne, en dit was hoog tyd dat dié ge­le­ri­ge ou kas­sie (12 jaar oud en ge­verf met ’n O­re­gon­den­ne­hout-beits) ook ’n nu­we baad­jie kry. Toe verf ek dit met die trots Suid-A­fri­kaan­se T­j­ho­ko Paint in die kleur Com­fort’s Blue. Was dit nou pret! Ek het ook twee In­die­se deur­knop­pe by ’n stal­le­tjie op die P­re­to­ria-boe­re­mark raak­ge­loop, en sie­daar – my TV-kas­sie lyk som­mer splin­ter­nuut en mo­dern!

Voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.