Mal oor my tuin-trek­ker en nu­we kom­buis

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

C­han­tal S­mit van Rus­ten­burg skryf My man kan maar net nie stil­sit nie – hy’s al­tyd aan die werk of bou. En na­tuur­lik ge­niet ek dit vrees­lik. So het hy ’n blom­tuin aan­ge­lê en ver­sier met ’n “trek­ker en sleep­wa” ge­maak van ou bui­te­ban­de. Sy nuut­ste han­de­werk? ’n “Nu­we” kom­buis, dank­sy gelamineerde vloer­plan­ke wat hy een­vou­dig oor die ou werk­blaaie en te­ëls ge­plak het, saam met ’n ou sink­plaat (dié het ek self ge­verf). Dan­kie, my man, dat jou han­de al­tyd jeuk en vir jou ou­li­ke i­dees.

Voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.