Grys, maar nie vaal nie

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

E­li­ze Mul­ler van Cen­tu­ri­on skryf Toe ek Wi­cus se brief in die Mei 2018-uit­ga­we lees, toe won­der ek da­de­lik of ek ook so tus­sen­in val – tus­sen dié wat als grys wil verf en dié wat spyt is hul­le het. Ve­le mu­re in ons huis het al on­der die grys kwas deur­ge­loop, selfs my voor­deur. Ek glo wel dat el­ke grys ’n s­pat­sel kleur kort, want ’n vaal huis (of Tuis) is net on­denk­baar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.