Wit­warm mo­de!

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Vi­niel­te­ël­plak­kers is ge­wil­der as ooit! Ons is dol oor dié plak­kers wat net soos ge­pers­te tin lyk; dis te kry by die de­kor­win­kel Lu­vit op Mal­mes­bu­ry teen R35 vir ’n 20 x 20 cm­plak­ker en R45 vir ’n strook van 10 x 50 cm. Be­stel by lu­vi­tall@tel­kom­sa.net.

En hoe mooi is dié groen A­corn-plak­kers met hul 3D-voor­koms (R85 vir ’n 30 x 30 cm-vel) van Hei­di J De­sign? Be­soek fa­ce­book. com/Hei­di­j­de­sign.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.