Nu­we T­j­ho­ko- kleu­re

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

T­j­ho­ko Paint het pas hul win­ter­ver­sa­me­ling be­kend ge­stel – ne­ge nu­we ryk kryt­verf­kleu­re, elk­een ge­noem na ’n lid van die T­j­ho­ko-span. So kry die kleur J’co sy naam van T­j­ho­ko Paint se be­stu­ren­de di­rek­teur, Ja­co Vos­loo, na aan­lei­ding van sy “im­mer­groen” uit­kyk – want maak nie saak hoe grys jou dag voel nie, hy sal dit op­vro­lik. Kyk by tj­ho­ko­paint.co.za.

Meng en pas met dié ou­li­ke Emo S­tacking S­tools van Block & C­hi­sel (R695 elk; 47cm H). Jy sal mos e­ni­ge ruim­te kan op­hel­der met die mo­der­ne ont­werp en vro­li­ke kleu­re! Sien meer by blockan­d­chi­sel.co.za.

Ish­ma­el’s Eish Tin­kie’s Tre­at S­hor­ty’s S­to­ry J’co Du­mi­sa’s D­re­am

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.