Spi­na­sie-en-grond­boon­tjie­plaat­koe­kies

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R120 • Ge­noeg vir 8 koe­kies Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 10 mi­nu­te

• 100g ge­sou­te grond­bo­ne, grof­ge­kap • 250g moz­za­rel­la, grof­ge­ras­per • 140g (250ml) bruis­meel • 300g spi­na­sie, ge­blan­sjeer,

ver­fris en ge­kap • 3 ei­ers • so­wat 125 ml room • o­lie vir vlak­braai • ge­roos­ter­de ta­ma­ties vir voor­sit

Meng die grond­bo­ne, kaas, meel en spi­na­sie. K­lits die ei­ers en room saam en meng dit by die an­der be­stand­de­le om ’n sty­we be­slag te vorm. (Die grond­bo­ne en kaas is reeds sout, daar­om is ek­stra sout nie no­dig nie.)

Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n pan. Skep le­pels vol be­slag in die pan en maak ef­fens plat. Braai tot goud­bruin al­kan­te. Sit warm voor met ge­roos­ter­de ta­ma­ties vir ’n lig­te ete. Ook heer­lik met vark­wor­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.