Na­week­pro­jek

Las­ti­ge lek­plek op die dak? Hier’s ’n kits­op­los­sing.

Tuis - - RAAD -

Voor jy be­gin Maak se­ker die a­rea wat be­han­del word, is deeg­lik skoon en droog. 1 Meet hoe­veel van die Peel ’n Se­al-kleef­strook no­dig gaan wees en sny die ver­lang­de leng­te van die rol af. T­rek die plas­tiek­la­gie af en plak die a­lu­mi­ni­um­foe­lie met die taai kant on­der oor die ga­ping of lek­plek vas en maak se­ker dis goed be­dek. 2 Druk goed vas en sie­daar – die lek­plek is iets van die ver­le­de!

Wat jy no­dig het • Al­co­lin Peel ’n Se­al (50 mm breed)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.