Groen vin­gers

Tuis - - RAAD -

Chris­ti­ne Ra­be van P­re­to­ria skryf Ek wil graag ’n bie­tjie groe­nig­heid by my slaap­ka­mer in­bring, maar ek is on­se­ker oor wat­ter plan­te sal aard. Help as­se­blief!

JJ van Rens­burg van Gar­den

Wor­ld in Jo­han­nes­burg ant­woord Die vol­gen­de plan­te is al­mal ge­skik vir ’n slaap­ka­mer: • Ae­chmia fas­ci­a­ta t­ree op as lug­fil­ter vir men­se wat aan as­ma of bron­gi­tis ly; dit kan tot 10 jaar in die­self­de pot bly. • Fi­cus ben­ja­mi­na, ’n k­lein, struik­ag­ti­ge boom, is i­de­aal as jy ’n tro­pie­se ge­voel in ’n groot slaap­ka­mer wil skep. • Die ge­raam­te­plant (Mon­ste­ra de­li­ci­o­sa) sal ge­dy in ’n don­ker slaap­ka­mer en die groot groen bla­re sal ’n aan­lok­li­ke, dra­ma­tie­se fo­kus­punt skep. • Agla­o­ne­ma ‘Sil­ver Qu­een’ is nom­mer­pas as jy ge­reeld ’n lug­re­ë­laar in jou slaap­ka­mer ge­bruik. Daar is min plan­te wat dit kan ver­duur, maar die

Agla­o­ne­ma kan die mees­te toe­stan­de han­teer. • S­trep­to­car­pus, ’n in­heem­se staat­ma­ker, is een van die min plan­te wat jou dwars­deur die jaar met ’n oor­vloed blom­me sal be­loon en nie baie aan­dag vra nie. KON­TAK gar­den­wor­ld.co.za >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.