Huis­plant van die maand

Tuis - - TUINDAGBOEK -

P­ri­mu­la a­cau­lis ‘Da­nes­sa’ Die En­gel­se sleu­tel­blom (P­ri­mu­la a­cau­lis) is die win­ter se mooi­ste huis­plant. ‘Da­nes­sa’ bly al­tyd kom­pak en net­jies (14–18 cm hoog en wyd) en dra hel­der blom­me in kleu­re soos blou, wyn­rooi, goud en roos­pienk soos ’n rui­ker bo don­ker­groen bla­re. Dit vra hel­der, in­di­rek­te lig. Laat die grond ef­fens uit­droog voor jy weer nat­maak en voed een keer per maand met ’n vloei­ba­re be­mes­ting.

KON­TAK ball­straat­hof.co.za

‘Da­nes­sa Blue’

‘Da­nes­sa Gol­den S­ha­des’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.