Kie­kies vol kleur

Tuis - - LESERHUIS -

1 Dié muur in die kleiner sit­ka­mer is pers, Gor­gi­na se guns­te­ling­kleur, en huis­ves haar guns­te­ling-skil­de­ry deur P­hi­lip Bar­low.

2 ’n Groot kuns­werk deur Paul Se­nyol bo die rus­bank, ’n Paul La­ti­mer-il­lus­tra­sie in ’n per­ske­kleu­ri­ge raam en ke­ra­miek­werk deur Frank van Ree­nen word met trots uit­ge­stal in die for­me­le sit­ka­mer.

3 ’n Bloed­rooi kag­gel kom­ple­men­teer die tit­sels blou, oranje en groen in die for­me­le sit­ka­mer.

4 Die kom­buis is dalk k­lein, maar dit het ton­ne tref­krag met ge­noeg bê­re­spa­sie om al­les net­jies te hou. Al ver­an­de­ring wat hul­le ge­maak het toe hul­le 14 jaar ge­le­de hier in­trek, was om die kas­te lig­blou en -pienk te laat verf en die lem­me­tjie­groen te­ël-spat­pa­neel by te voeg. Die ver­trek word ge­an­ker deur swart gra­niet­blaaie en ’n swart S­meg-ys­kas.

5 Dié geel fo­kus­muur in die kleiner sit­ka­mer kon­tras­teer prag­tig met die an­der mu­re, wat in ska­ke­rings van pers ge­verf is. ’n Skil­de­ry deur Da­vid Kui­jers rond die prent­jie af.

6 Da­vid en Gor­gi­na span uit in die sit­ka­mer; ’n skil­de­ry deur Ga­vin Rain neem e­re­plek in teen die muur ag­ter die rus­bank. “Ons huis het ’n oop­plan-ont­werp, maar dis nie te groot nie en het vrien­de­li­ke sjar­me,” sê Gor­gi­na.

5 6

’n Skil­de­ry deur Cathy Lay­zell staan uit teen dié hel­de­ro­ran­je muur. Die tra­di­si­o­ne­le ban­kie daar­on­der is met per­ske­pienk glans-spuit­verf by­ge­dam. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.