[V&A ]

met Ka­te en Ru­dy

Tuis - - OPKNAP -

Wat­ter les­se het jul­le ty­dens die op­knap ge­leer? Ons het ge­leer om te gee en te neem. Dit gaan nie net oor een in­di­vi­du se smaak nie. Jy en jou maat gaan saam in dié ruim­te woon, so jy moet se­ker maak dit ver­vul al­bei se be­hoef­tes. Dis ook goed om met ’n plan te werk. Soms ge­beur die won­der­lik­ste goed per on­ge­luk, maar ons het al ag­ter­ge­kom dat ’n or­dent­li­ke plan dik­wels tot die bes­te re­sul­ta­te lei. E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Ons u­p­cy­cle eer­der as wat ons nuut koop. Dit ver­baas ons al­tyd wat jy met ’n stuk skuur­pa­pier en ’n kan­ne­tjie spuit­verf kan reg­kry! Die paar i­tems waar­op ons wel geld uit­ge­gee het, is aan­lyn op Fa­ce­book en Gum­tree of by twee­de­hands­win­kels ge­koop.

Vra fa­mi­lie en vrien­de om hand by te sit; ons men­se het baie ge­help om ons hui­sie ’n tuis­te te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.