KRAAI VINIEL KO­NING?]

Tuis - - VLOERE -

“In die oë van die ver­brui­ker is dit nie die ge­val nie,” sê T­he­re­sa Ven­ter van Floor­worx. “Huis­ei­e­naars het ge­woond ge­raak aan die i­dee van gelamineerde vloe­re, maar is nog on­se­ker oor luuk­se vi­niel­plan­ke (LVP’s). Die­ge­ne wat van be­ter weet, het aan­ge­na­me er­va­rings met viniel ge­had, maar ek kom ag­ter men­se wat on­se­ker is oor die voordele, kies eer­der ke­ra­miek­te­ëls of gelamineerde vloe­re.

“Maar wat duur­saam­heid be­tref, kry viniel al die reg­mer­kies! As dit kom by ont­werp is dit ook nou baie kleur­vol­ler, mo­der­ner en mak­li­ker om te in­stal­leer en on­der­hou as des­tyds.

“Tog het gelamineerde vloe­re oor die ja­re baie ver­be­ter en bly dit my per­soon­li­ke guns­te­ling. Ek ver­kies dit bo e­ni­ge an­der vloer­soort. As jy een van die voor­ste han­dels­mer­ke in Suid­A­fri­ka koop, sal jy nooit jou vloer hoef te ver­vang nie, ten­sy jy be­sluit jy wil ’n an­der kleur of meer mo­der­ne voo­k­oms hê. Pas­op vir swak pro­duk­te – dit kan nie hit­te of di­rek­te son­lig baie goed han­teer nie; dit kan ook krap, en op­lig of buig as dit ver­keerd ge­ïn­stal­leer is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.