[ DIE REG­TE SORG]

Tuis - - VLOERE -

In die al­ge­meen moet ge­o­lie­de vloe­re el­ke 24 maan­de ge­o­lie word, af­han­gend van ge­bruik, ter­wyl hout met ’n lak­se­ë­laar nie e­ni­ge ge­reel­de on­der­houd vra nie. Die vloer kan oor­ge­skuur en her­se­ël word wan­neer dit tus­sen vyf en 10 jaar oud is, af­han­gend van ge­bruik en ver­we­ring. Die vloer hoef nie ge­lig te word nie, en dit word op die plek ge­skuur en weer ge­beits.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.