Blo­kraai #117 WEN ’n braai­boek

Een van 8 ek­sem­pla­re van Jan Braai se Vuur­warm, uit­ge­gee deur NB Uit­ge­wers, ter waar­de van R300!

Tuis - - CONTENTS -

Die i­ko­nie­se Jan Braai deel in dié her­ver­pak­te sag­te­band­uit­ga­we van sy top­ver­ko­per, Vuur­warm, sy ken­nis van vuur­maak en vleis met al sy aan­han­gers. Jan het al saam met dui­sen­de Suid-A­fri­ka­ners oor die land heen ge­braai; hy weet pre­sies wat men­se oor braai wil weet. Die boek be­vat Jan se dui­de­li­ke en deeg­li­ke aan­wy­sings vir die per­fek­te ste­ak, hoen­der, lam­s­tjops, so­sa­ties, boe­re­wors en bees­stert­pot­jie oor die ko­le. En as jy dit eers be­mees­ter het, kan jy die braai­rib­be­tjie, lams­boud of spit­braai ta­kel. Moet ook nie ver­geet van ou guns­te­lin­ge soos braai­brood­jies, sty­we­pap, mie­lies en selfs ’n na­ge­reg of twee nie. Met dié boek kan ook jý die braai­tang met ge­sag swaai. Die eer­ste 8 le­sers wie se kor­rek­te blo­kraai ons trek, wen die boek ter waar­de van R300!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.