Dag­boek Au­gus­tus-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

In Die koek­tan­nie (sei­soen 3 be­gin 31 Ju­lie op VIA, DStv-ka­naal 147) kom kui­er groen­tjie­bak­kers by Ma­re­li Vis­ser, 2015 se Koe­ke­door­wen­ner, in haar kom­buis op Doug­las. Saam bak hul­le uit­ha­ler-koe­ke vir spe­si­a­le ge­leent­he­de. Die be­soe­kers leer by Ma­re­li se bak­ver­nuf, ter­wyl ky­kers in­spi­ra­sie kry om self in te spring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.