KORTLIKS

Tuis - - CONTENTS -

Ek het die Tuis/T­j­ho­ko Paint-klas op Oudts­hoorn baie ge­niet; ek het baie ge­leer en baie ge­koop! Van die be­gin af het dit my op­ge­val hoe glad die re­ë­lings ver­loop het: die kor­re­spon­den­sie, be­spre­kings, ver­wel­ko­ming, ve­nue, hulp­mid­dels, aan­bie­ding, eet­goed – al­les was op ’n hoë stan­daard. Én dit was in my taal – Afrikaans! Dra as­se­blief my dank ook oor aan die an­der ster­re van

Tuis/T­j­ho­ko Paint wat hier­by be­trok­ke was. – Wen­dy Young, U­ni­on­da­le Die dooie hoek waar ons tram­po­lien voor­heen ge­staan het, het ek on­langs ’n heer­li­ke kui­er­hoe­kie ge­skep met ban­kies ge­maak uit palm­boom­stom­pe en ’n ta­fel uit ’n bloe­koms­tomp. Dit het wel ’n bie­tjie sweet ge­kos, maar dit was dit werd. – Le­on Zee­lie, E­vers­dal, Kaap­stad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.