Pi­no­ta­ge On Tap

18 Au­gus­tus: Ca­sa­lin­ga Ris­to­ran­te, Mul­ders­drift

Tuis - - CONTENTS -

Die­mers­fon­tein-wyn­land­goed bring Pi­no­ta­ge On Tap Jo­han­nes­burg toe as deel van hul jaar­lik­se land­wye toer. Be­soe­kers kan uit­sien na voor­ste wyn, smul­kos en le­wen­de ver­maak. Kaart­jies kos R295 per per­soon by com­pu­tic­ket.com en sluit ’n ge­skenk, wyn­glas en ein­de­lo­se pi­no­ta­ge in (nie­mand on­der 18 nie). Vir in­lig­ting, ska­kel 021 864 5050 of be­soek die­mers­fon­tein.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.