Kaap­stad HOMEMAKERS Ex­po

30 Au­gus­tus – 2 Sep­tem­ber: KIKS, Kaap­stad

Tuis - - CONTENTS -

Die HOMEMAKERS Ex­po is te­rug in Kaap­stad met als van de­kor tot self­doen. Loer in by die Tuis | Ho­me-te­a­ter vir kryt­verf-de­mon­stra­sies, of kom woon ’n gra­tis je­ne­wer­mees­ter­klas en kof­fie­proe by. Ons self­doen-ghoe­roe, De­on de Goe­de, sal ’n paar hout­werk-truuks wys en ons kos­re­dak­teur, Jo­hané Neil­son, sal haar nu­we kook­boek, Ta-da!, be­kend­stel en ’n re­sep of twee daar­uit be­rei. Koop kaart­jies by die deur of by quic­ket.co.za; vol­was­se­nes be­taal R90 en pen­si­oen­trek­kers R70 (dis gra­tis vir kin­ders on­der 16). Ska­kel 021 511 2800 of be­soek ho­me­ma­kerson­li­ne.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.