Au­gus­tus-flit­se

Tuis - - CONTENTS -

5–26: Ge­niet die Del­heim Jazz & C­hee­se Fon­due-reeks el­ke Son­dag van die maand op S­tel­len­bosch. Kaart­jies kos R450 en moet voor­af be­spreek word by web­tic­kets.co.za. Ska­kel 021 888 4600. Na­si­o­na­le Vrou­e­dag 9:

9: Be­soek die Umhlan­ga-kos-en-mu­siek­fees waar GoodLuck op­tree. Kaart­jies kos R100 by web­tic­kets.co.za. Ska­kel 084 511 6973 of sien foo­d­and­mu­sic.co.za.

9: Vier Vrou­e­dag met koek en tee by Gran­de Pro­ven­ce in die

Fransch­hoek-val­lei. Kaart­jies kos R350. Be­spre­king is nood­saak­lik; ska­kel 021 876 8600 of be­soek gran­de­pro­ven­ce.co.za.

9–12: Koop oor­spronk­li­ke ver­sa­mel­stuk­ke of be­kos­tig­ba­re af­druk­ke by die So­lo S­tu­di­oskuns­uit­stal­ling in die Rie­beek-val­lei. Be­soek so­lo­stu­di­os.co.za of ska­kel 074 209 6838 vir nog in­lig­ting.

9–12: Kies koers Oudts­hoorn toe vir ’n fees van kuns­uit­stal­lings en mu­siek­kon­ser­te by die Klein Ka­roo Klas­si­que-fees. Koop kaart­jies by com­pu­tic­ket.com. Ska­kel 044 203 8600 of be­soek klas­si­que.co.za vir be­son­der­he­de.

11: Van Suid-A­fri­ka se guns­te­ling-kuns­te­naars tree op by die Lei­poldt Kui­er op Lei­poldt­vil­le. Kaart­jies kos R100. Ska­kel 083 225 6536.

16 & 22: Ont­moet die land se voor­ste wyn­ma­kers by die Ned­bank Ca­pe Wi­ne­ma­kers Guild Aucti­on S­ho­w­ca­se. Loer op die 16de in by KIKS in Kaap­stad of op die 22ste by The A­tri­um in Jo­han­nes­burg. Kaart­jies kos R350 by web­tic­kets.co.za. Ska­kel 021 852 0408 of be­soek ca­pe­wi­ne­ma­kers­guild.com vir in­lig­ting.

17–19: Zip Zap Ci­r­cus tree op saam met die Kaap­se Fil­har­mo­nie­se Or­kes in die Kuns­te­kaap-te­a­ter in Kaap­stad. Kaar­tjie­pry­se be­gin by R220 by com­pu­tic­ket.com. Ska­kel 021 418 0550 of be­soek zip-zap.co.za. Sep­tem­ber-uit­ga­we op die rak 20: 24 Au­gus­tus – 2 Sep­tem­ber: Be­soek die Clan­wil­li­am-veld­blom­skou in die his­to­rie­se Blom­kerk. Toe­gang kos R50 vir vol­was­se­nes en R10 vir kin­ders. Ska­kel 027 482 2024 of be­soek clan­wil­li­am­wild­flo­wers­how.co.za. 25: Be­soek die KFC He­rald Coun­try Fair in

Port E­li­za­beth. Kry kaart­jies teen R50 by quic­ket.co.za. Ska­kel 041 504 7257.

27 Au­gus­tus – 2 Sep­tem­ber: Die Kaap­se Draai Kuns­fees in Wa­ver­ley, P­re­to­ria, bied kuns­uit­stal­lings, kon­ser­te en slyp­ses­sies aan. Ska­kel 082 951 6740 of gaan na kaap­se­draai­kuns­fees.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.