Wil­de wê­reld

Tuis - - VARS IDEES -

Ka­ra Hu­man het die in­gang van haar huis in Dur­ban tref­krag ge­gee met le­wen­di­ge plak­pa­pier (Ashford Tro­pi­cs van Her­tex) teen die trap­muur. Ons is dol oor die teks­tuur wat dit aan die ruim­te ver­leen, as­ook die vorm wat dit aan­neem dank­sy die trap. Die kas on­der die trap is in ’n bê­re­plek vir wyn om­skep – nog ’n in­te­res­san­te fo­kus­punt! Trapre­ling van Iron Art

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.