Iets uit die ver­le­de

Tuis - - VARS IDEES -

Ja­re ge­le­de was daar heel­par­ty hui­se op S­til­baai wat ge­heel en al met sink­pla­te ge­bou was. “K­lei­bak­ste­ne en se­ment was in die vyf­ti­ger- en ses­ti­ger­ja­re nog­al moei­lik be­kom­baar,” sê Man­fred Viet­ze. Hy en sy vrou, Lou­i­se, wou iets van die ge­skie­de­nis in hul eie huis be­hou en het be­sluit om ’n fo­kus­punt in hul bad­ka­mer te skep.

Hul­le het toe sink­pla­te be­han­del met ’n roes­we­ren­de on­der­laag (Du­ram NS4 An­ti-Rust Co­a­ting), dit bot­ter­geel ge­verf met PVA-verf en toe teen die klip­muur vas­ge­skroef. ’n S­trook O­re­gon­den­ne­hout be­dek die skerp bo-rand en dien ook as uit­stal­plek vir die Viet­zes se ver­sa­me­ling hand­ge­verf­de ke­ra­miek­te­ëls. Die was­bak­kas is ge­maak van ’n ou ta­fel wat die vo­ri­ge huis­ei­e­naars ag­ter­ge­laat het. >>

‘n Ou blik­trom­mel waar­in meel of rys ja­re ge­le­de ge­bê­re is, huis­ves nou die toi­let­pa­pier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.