Ge­bou om te hou

Tuis - - VARS IDEES -

Ne­ri­ne Vi­sa­gie wou aan­vank­lik groot teels teen die mu­re van haar nu­we bad­ka­mer in haar huis in Craig­hall, Jo­han­nes­burg, he. Maar toe daar heel­wat se­ment oor­bly ná haar op­knap­pro­jek, het sy be­sluit om dit vir die in­druk­wek­ken­de "pa­ne­le" van 1,2 x 1,2 m in to span. Na­dat sy nog 'n se­ment­laag aan­ge­wend het, het sy met 'n sto­le en "ho­pe ge­duld" die ly­ne in die nat se­ment ge­trek en "bout­mer­ke" ge­maak — nou lyk dit soos ge­wa­pen­de be­ton! Na­di­ne Prins­loo van Ce­m­cre­te ver­dui­de­lik hoe jy dié ef­fek kan ver­kry:

1 Wend ’n ba­sis­laag Ce­mPlas­ter (so­wat 5mm dik) aan; trek die ly­ne en maak die bout­mer­ke ter­wyl dit nog nat is.

2 Op­si­o­neel vir ek­stra teks­tuur So­dra die pleis­ter droog is, wend ’n 2,5 mm-laag Ce­mCo­te in die kleur Con­cre­te G­rey aan met ’n kwas of trof­fel.

3 Maak die mu­re wa­ter­dig met Ce­m­cre­te se Con­cre­te Se­a­ler in Gloss of Su­per Matt.

VERSKAFFERS De­ar Za­nia In­te­ri­ors 082 787 7872 Her­tex 0860 437 839, her­tex.co.za Iron Art 031 569 1228, i­ro­nart.co.za Wey­landts 0860 103 400, wey­landts.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.