Slaap in die park

Tuis - - VARS IDEES -

Ge­ïn­spi­reer deur haar lief­de vir die stad New York het S­ha­w­nee Hi­ten be­sluit op plak­pa­pier met ’n Cen­tral Park-te­ma vir haar slaap­ka­mer in haar ou­er­huis op So­mer­set-Wes. Ons is dol oor die diep­te en ge­voel van ruim­te wat die vol­leng­te-prent aan die ka­mer ver­leen. Die meu­bels van na­tuur­li­ke hout her­in­ner aan park­ban­kies en die bo­me in die park, ver­dui­de­lik S­ha­w­nee (21). Bin­ne­ont­werp en plak­pa­pier deur De­ar Za­nia In­te­ri­ors; de­ken van Wey­landts

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.