KOM­BUIS

Tuis - - LESERHUIS -

Be­ton­blaaie, ’n ru­we bak­steen­muur en uit­stal­goed van reg oor die wê­reld skep die aard­se voor­koms wat Di­a­na in haar kom­buis wou hê. Dank­sy oop rak­ke is al­les by­der­hand in dié klein dog prak­tie­se ruim­te. Di­a­na het uit­trekrak­ke on­der die was­bak laat in­sit so­dat sy die ge­weef­de mand­jies wat sy al ja­re het, kon ge­bruik, ter­wyl een­vou­di­ge ha­ke teen die bak­steen­muur ek­stra bê­re­plek verskaf. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.