S­KINK ’N GLA­SIE

Tuis - - KOS -

Von­de­ling se Ru­ra­le Blanc de Noir 2015 (R265; von­de­ling­wi­nes.co.za) is ge­maak van heel tros­se or­ga­nie­se (on­ge­ser­ti­fi­seer) pi­no­ta­ge-drui­we – en om­dat dit so ’n ar­beids­in­ten­sie­we pro­ses is, is daar net 1200 bot­tels ge­maak! Dis vars en vol­rond son­der om te soet te wees, met ’n sub­tie­le salm­pienk kleur en kom­plek­se geu­re van rooi bes­sies met ’n tik­kie spe­se­rye. T­jorts!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.