Na­week­pro­jek

Her­stel be­ska­dig­de hout met dié plooi­ba­re, skuur­ba­re en verf­ba­re stop­verf.

Tuis - - RAAD -

1 Sny ’n stuk­kie van die Al­co­lin Mix ’n Fix QuikWood af en brei dit deeg­lik met jou han­de tot­dat die kleur een­vor­mig is. 2 Vul die ke­pe of ga­te deeg­lik en rond die stop­verf af met ’n pa­let­mes; laat dit dan goed droog word. 3 S­kuur glad en verf of ver­nis in­dien ver­kies.

Wat jy no­dig het • Al­co­lin Mix ’n Fix QuikWood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.