LIE­SL SE WEN­KE]

Tuis - - STOEPE -

• In­stal­leer af­rol-sei­le as be­sker­ming teen re­ën of wind in­dien no­dig. Glas­pa­ne­le op stra­te­gie­se plek­ke, soos langs die braai, gee steeds ’n uit­sig op die tuin wan­neer die sei­le toe is. • Rig ver­skil­len­de a­re­as in soos ’n bui­te-eet­ka­mer, ’n sit- en ’n kof­fie­hoe­kie, ek­stra slaap­plek en ’n braai­plek, en kies meu­bels wat aan el­ke deel se funk­sie vol­doen. • Skaf ge­noeg veel­doe­li­ge kas­te, kof­fie­ta­fels en kis­te aan so­dat al die braai- en eet­ge­rei, as­ook kus­sings, bui­te ge­bê­re kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.