PLAASVARS

Tuis - - KOS -

Land­bou Boe­re­kos (R320, Hu­man & Rous­seau) is prop­vol tyd­lo­se boe­re­kos­re­sep­te soos net A­ri­na du P­les­sis, Land­bou­week­blad se ge­wil­de kos­re­dak­teur, dit kan doen! Die re­sep­te is in­ge­deel vol­gens plaas­pro­duk­te en die hoof­be­stand­de­le sluit heu­ning, hoen­der, ei­ers en aar­tap­pels in. Per­fek vir haas­ti­ge kok­ke, wer­ken­de ou­ers en be­dry­wi­ge huis­vroue.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.