Die mooi­ste, mooi­ste maand

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Ri­za van Rooy­en van Kraai­fon­tein skryf Bes­te Wi­cus en al die Tuis-skep­pers. Ok­to­ber se Tuis is los­han­de die uit­ga­we van die jaar! Ja, ek glo nie die laas­te t­wee uit­ga­wes van 2018 gaan hom oor­tref nie. Jul­le het so­waar al my guns­te­ling-goe­ters in 132 blad­sye saam­ge­vat: Ro­se blom oor ver­skeie blaaie, al drie hui­se praat met my hart en die kos is ou be­ken­des (wat ek uit my spens kan maak), maar so vars soos die len­te voor­ge­sit. Baie dan­kie vir nu­we hoop, en die her­in­ne­ring dat mooi en nu­we moont­lik­he­de nie op­raak om­dat die kos­te en kwel­lings van die le­we druk nie.

‘Arctic Ice’ van S­haun van Huys­steen se Un­der­berg tuin – Ok­to­ber 2018

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.