Ons is mal oor

Tuis - - WAT’S NUUT -

dié ou­li­ke ge­sins­por­tret­te van pen en a­kriel deur Ma­la­ni Ven­ter van Kaat­jie Pro­duk­te (van­af R250). Wat ’n ou­li­ke ge­sken­ki­dee! Jy W­hat­sApp net jou fo­to na Ma­la­ni en so­dra dit klaar is, koe­rier sy die por­tret na jou, e­ni­ge plek in die land! Be­soek fa­ce­book.com/kaat­jie­pro­duk­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.