WIN­KELS TOE

Tuis - - WAT’S NUUT -

Ed­gars Ho­me het pas sy eer­ste win­kel oop­ge­maak! Hier sal jy al hul huis­wa­re soos luuk­se lin­ne en de­kor, as­ook bad­ka­mer- en kom­buis­by­kom­stig­he­de kry – als on­der een dak! En al hul eie han­dels­mer­ke soos die luuk­se Ho­tel Col­lecti­on-reeks bed­de­goed én in­ter­na­si­o­na­le han­dels­mer­ke, in­slui­tend Ja­mie O­li­ver en No­ri­ta­ke, is ook nou daar te koop. Loer in by een van die nu­we Ed­gars Ho­me-tak­ke in die vol­gen­de win­kel­sen­trums: Sand­ton Ci­ty, Men­lyn Park, C­le­ar­wa­ter Mall, Ca­nal Walk, East Rand Mall, Eas­t­ga­te en La Lu­cia Mall.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.