Lees jy graag in die bed?

Tuis - - WAT’S NUUT -

Pro­beer die nu­we Loun­ge Pil­low (van­af R899), ont­werp deur die slaap­ken­ners by Ven­ca­sa. Dit on­der­steun jou bo­lyf per­fek ter­wyl jy reg­op sit in die bed, en sy bam­boes­veloer-oor­trek­sel is sag en hi­po­al­ler­ge­nies. Dis be­skik­baar by Ven­ca­saTem­pur-win­kels land­wyd.

Dis tyd dat jy daai voos ou va­doek weg­gooi! Mun­go se ka­toen­va­doek met sy 3D-ruit­pa­troon (R250; 56 x 81 cm) kom in ’n ver­skei­den­heid vro­li­ke kleu­re. Dis ook ul­tra-ab­sor­be­rend en het ’n net­jie­se lus vir op­hang. Be­soek mun­go.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.